Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Feb 13 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE SANGER NEIL DIAMOND

AFRIKAANS ENSOVOORTS

MEGAN MOOLMAN OOR HAAR MAN, WESLEY

FLITSVRAE: RIAN VAN HEERDEN • Aanbieder

LEGKAART VAN ’N BOSE PLAN • Sy word daarvan aangekla dat sy haar man wou laat vermoor. Aliwal-Noord se inwoners vertel hoe hulle die saak sien

EEN BEEN, HOPE OEMF • Hy het sy linkerbeen as baba verloor, maar is deesdae ’n sensasie op die atletiekveld wat groot drome droom

RAAISEL VAN DIE DOODSVLUG • Byna 70 mense is dood in een van die raaiselagtigste lugrampe in die Amerikaanse geskiedenis

DOELGERIG & DANKBAAR • Meer as ’n dekade nadat sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, werk sy met ’n plan na dinge wat ewigheidswaarde het

Met liefde GEBAK • Verras jou geliefde hierdie VALENTYNSDAG – of enige ander dag waarop jy hom of haar wil bederf – met dié HEERLIKE resepte

FLIRT IN STYL • Jy kan ook hierdie Valentynsdag soos dié glanspaartjies lyk

WAT’S IN & WAT’S UIT • ’n Nuwe jaar, ’n nuwe voorkoms – hier’s wat in die skoonheidswêreld verander

GROENTJIES • Hierdie pragtige plante verg min moeite en sal ’n aanwins in jou huis wees

MY MA SKEEP MY AF

VRIEND KUIER NOU BY ANDER VROU

BLY KOEL EN KALM OM DIE PADBUFFEL

HUISWERK: MOET JY HELP OF NIE?

MAAK DIT LEKKER

VERBETER SÓ JOU KREDIETSTATUS • Kredietverskaffers praat van die 5 K’s: karakter, kapasiteit, kapitaal, kollateraal en kondisie. Die sukses van jou leningsaansoeke hang daarvan af

HOU TROETELDIERE KOEL IN DIE HITTE

JOU STERRE

Glasskoen of moddertekkie? • Toe die trouvenue in ’n modderplaas ontaard, begin Estelle wens sy’t ’n towerstaf, want vir haar enigste dogter se sprokiestroue het sy beslis nie Shrek in gedagte gehad nie

Geniet Zirk se vyfde Suidwes-boek

’N UITTREKSEL

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

Laat die kwik styg • Warm vermaak vir die maand van die liefde

NOG GEWAAGDE MAAR GOEIE REEKSE

Emil Paul • Hy bespeel nege instrumente en het in 2023 rekords gebreek met “Hart breek”, Demi Lee Moore se treffer. Sedertdien het dié liedjieskrywer al vele sangers gehelp

*TV-gids

PADDINGTON IN PERU

SLAG ’N LAG HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

VRAGHOUERSKEPE • SONDER DIÉ REUSE KNARS DIE WÊRELD TOT STILSTAND

ELDERS IN DIE WÊRELD

METEORIET TREF GROND WAAR MAN OOMBLIKKE TEVORE GESTAAN HET

Bultrugwalvis verstom wetenskaplikes met epiese rekordreis

FORMIDABEL • Uit die Frans formidable en Latyns formidabilis (“vreeslik”). Betekenisse sluit in groot, gedug, geweldig, ontsaglik. Byvoorbeeld ’n formidabele krygsmag, of ’n formidabele pak voorspelers. Dit kan ook in die sin van ’n groot uitdaging gebruik word, byvoorbeeld ’n formidabele taak op eie houtjie aanpak

HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS • ☛ 7 FEBRUARIE 1940 – INTERNASIONALE PREMIÈRE VAN DISNEY SE PINOCCHIO

VYF VINNIGE VRAE

IZETTE BLIGNAUT • ONTMOET DIE JAKARANDASTAD SE NUWE LIEFLING

Aardbewings • Leer meer oor wanneer die aarde se oppervlak skud en beweeg

SINKGATE • Soms is...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans