Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
AFRIKAANS ENSOVOOTS
DIE KOMEDIANT EN AKTRISE CAROL BURNETT
TENEAL ABRAHAMS OOR HAAR MAN, LEE
FLITSVRAE: AMANDA STRYDOM • Sangeres en liedjieskrywer
‘JAMMER, PIET’ • Sy glo oudmin. Piet Koornhof, haar minnaar van ouds, is dood aan ’n gebroke hart, sê Marcelle Adams, daarom het sy in Suid Afrika kom verskoning vra
VERENIG DEUR ONS GEDEELDE SEER • Sy dogtertjie Mienke is ná ’n dapper stryd oorlede en toe is hy geskei – maar nou het hy weer liefde gevind by iemand wat ook die pyn van verlies ken
’N LEWE VAN DEERNIS • Sy lewe lank het Muhsin Hendricks vir mense iets van genade probeer wys, maar haat het uiteindelik sy lewe geëis
LIEWE LAND • Sy het die verrassing van haar lewe gekry toe sy oor haar kêrel se boontjielande vlieg
KANNIEDOOD ROB • Die oud-Springbokheld Rob Louw word 70 en is so fiks en gesond soos altyd ondanks ernstige gesondheids-uitdagings oor die jare
Smaak na MEER MAASKAAS • Maaskaas is veel meer as dieetkos. Dis HEERLIK in soet sowel as sout geregte en jy kan selfs van brood tot KOEK daarmee bak
HERFS • Kies ryk, warm kleure in die koeler seisoen
BRANDENDE VRAE OOR SONSKERM • Ons kyk na die veiligheid van mineraalen chemiese sonskerms en die mites rondom sonbeskerming
DIS SÓ OULIK! • Kikker jou kombuis op met dié prettige en funksionele items
RAAD VRA VIR IRMA
SÓ HELP JY JOU KIND OM GELUKKIG TE WEES
7 MANIERE OM JOUSELF TEEN DEMENSIE TE BESKERM • Volgens kenners kan tot 40% van diagnoses voorkom word deur dié leefstylveranderinge te maak
JOU KITSGIDS OOR RENTEKOERSE • Rentekoerse het onlangs gedaal, en jou skuldterugbetalings is laer. Hier’s wat jy moet weet as jy oorweeg om dit teen die laer rentekoers vas te maak
WAAK TEEN DIÉ MITES OOR DRINK EN BESTUUR
JOU STERRE
Anthony se kruis • Waar hy in die gesteelde bakkie sit en tob, weet hy nie watter rigting om te kies nie. Boonop het hy twee vloekstene in sy hempsak wat hom brand
Feite oor vier nuttige natuurgidse
Die Moeder van Monsters is terug!
BEELDSPRAAK
Onder die dekmantel • Hierdie geheime agente sal jou op die punt van jou stoel hou
Doechii: ’n Moeras van talent
Len Muller doen dit weer
BEKENDE MUSIEKGROEP TREE IN SA OP
*TV-gids
CHAPPELL ROAN
WAAIB HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Navorsing oor eekhoringhibernasie kan mense help
ELDERS IN DIE WÊRELD
‘FRAAI GESIGGIE’ FLOUS SOLDATE
Grootste ysberg ter wêreld kan met eiland bots • Dis amper 1½ keer die hele Kaapstadse metro-area – die stad en al sy voorstede is sowat 2 460 km² – en byna 4½ keer die grootte van New York.
MORFOLOGIE • Uit die Grieks morphe (“vorm”) en logos (“verhandeling”). Dit beteken die afdeling van biologie wat handel oor die vorm en bou van lewende wesens, liggaamstrukture en organismes. In taalkunde beteken dit die studie van die vorm, bou en funksie van leksikale eenhede, byvoorbeeld morfeme, woorde en voegsels.
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS • ☛ 2 MAART 1993 KING KONG SE...